Kelly Reilly

Kelly Reilly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jessica Kelly Siobhán Reilly
Geboorte 18 Julie 1977 (1977-07-18)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelly Reilly (gebore 18 Julie 1977) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pride & Prejudice (2005), Eden Lake (2008), Sherlock Holmes (2009), en Flight (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search